top of page


BID & WIN WITH CA2CX
Bid on this unique collection & all proceeds go to the Herberg Childrens Home

Maak 'n aanbod op hierdie unieke versamelstuk
(spanfoto's van 1995 wereldbeker rugby span en die span 20 jaar later)
Die persoon wat die hoogste bod maak voor 31 Mei 2016, sal ook vir Balie persoonlik ontmoet, met die oorhandiging van die fotos.
Persone wat nie doen geen betalings nie. Slegs persoon wat hoogste aanbod maak.
bottom of page